Entertainment

Theatre comes to live

A theatre production of note was hosted by art students from Witbank Arts Campus in the Davi Theatre at The Blue Room.
Read more

Heerlik gekuier by die Wees Wakker Fees

Die jaarlikse Wees Wakker Fees wat deur Laerskool Middelburg gereël is, was propvol pret met ’n reuse speelarea vir die kinders, heerlike kos en versnapperinge vir die volwassenes en musiekswaargewigte Jay, Riana Nel, Karlien van Jaarsveld, Robbie Wessels en Dewald Wasserfall om almal te vermaak.
Read more

Jade’s music is inspiring

At the time of writing, Jade Edith already had 1 423 likes on her Facebook page, while her song, Who You Are, boasted more than 2 200 likes on YouTube. Not bad for a 15 year-old whose first single was only released a month or so ago.
Read more

Vind lafenis by Zeekoegat

Dit is byna tyd vir jaarafsluitingsfunksies en in plaas daarvan om te wonder waarheen jy jou span kan neem, hoef jy nie verder as Zeekoegat Safaris & Adventure te dink nie. Geleë 40 kilometer buite Middelburg op die Loskopdampad, bied dit iets vir almal se smaak.
Read more

Tee en teddies met ’n goeie doel

Die Teddy Bear Tea Party was ’n swierige gedoente, en hoe dan anders met die Franse tema. Die finaliste vir verskeie skoonheidstitels in Middelburg, Nkangala en eMalahleni is tydens die geleentheid aangekondig en aan die publiek voorgestel.
Read more

Skaapkopaand met Touch of Class

Daar is tot laatnag saam met die gewilde groep, Touch of Class, gekuier tydens die jaarlikse Skaapkopaand.
Read more

Celebrate Heritage Month

Heritage Month is celebrated annually from 1 to 30 September, with Heritage day being celebrated on 24 September.
Read more
 

Get it Middelburg December 2016

Presentation on Saturday 3 December at 9h00 and 12h00 at Protea Highveld Hotel, Jellicoe Street, Witbank. Contact Manny 0737228311 or Karen 0824296315
View magazine

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.