Lifestyle

Vernon Barnard, ons blinde sangsensasie

Vandat die skaam blinde Vernon Barnard in almal se harte kom klim het toe hy Bobby van Jaarsveld in trane gehad het op “The Voice”, het die musiekwêreld letterlik vir dié positiewe jong man “ontplof”!
Read more

Die Witkerk se ryke geskiedenis

Middelburg se Witkerk gemeente het pas hul 150 ste bestaansjaar gevier.
Read more

Renette Vosloo

Oud-Middelburger Renette Vosloo was onlangs in die buiteland en dié bekende sjef van kykNET se Ontbytsake-faam het bietjie met Get It gesels oor dié besoek en waarmee sy deesdae besig is.
Read more

Karen en Barries toor met fotografie

Die Engelsman sê mos dat ’n foto ’n duisend woorde werd is. Maar hoe groot moet die woordeboek dan nie wees wanneer getroudes sáám foto’s neem nie? Dit is presies wat Middelburg se Barries en Karen Barnard doen.
Read more

Nissan launches new Navara

Middelburg Nissan held a pre-launch event at their premises in Walter Sisulu Street during February to introduce the new Nissan Navara to the public.
Read more

Rocco toor met die klawers

Suid-Afrika se gunsteling pianis, Rocco de Villiers het homself die afgelope paar dekades beywer om die mooiste musiek ter wêreld te speel.
Read more

The Ridge Casino treated the media

The Ridge Casino treated the media to a fabulous evening to kick-start the Roulette Masters tournament.
Read more

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.