Galleries

Afval en skaapkoppe help met bouprojek

Die BAR-aand is ’n afkorting vir die drie geregte, beesstert, afval en rooibok

’n Stewige R93 103.30 is ingesamel vir bouprojekte by die Suid- Afrikaanse Vrouefederasie Immergroen Aftreeoord se BAR-aand.

Die BAR-aand wat ’n afkorting vir die drie geregte, beesstert, afval en rooibok is, was op Vrydag, 27 Julie gehou.

Die funksie was gehou om fondse in te samel om ’n muur om die perseel te bou, dakke te herstel en die kombuis op te knap

 

Get it Middelburg/Witbank November 2018


View magazine

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.