Entertainment

Witbank maak tyd vir Jesus

Witbank maak tyd vir Jesus

Inwoners van eMalahleni het die goedheid en grootheid van Jesus beslis beleef.

Witbank4Jesus het op die mooi Saterdag van 6 Mei, oorgeloop met passie, lekkernye van alle kerke en boeresport vir oud en jonk. Riana Nel was onder andere een van die talle gaskunstenaars vir die dag.

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.