Entertainment

Bokke vertel alles

Bokke vertel alles

Weereens het die Manne van die Woord dit reggekry om een van die suksesvolste Bok-en-Biltong aande te reël.

The Venue by The Ridge was op 1 Maart volgepak en die tafels het gekreun onder die vars brood, biltong en droëwors tydens die vierde Bok en Biltong aand.

Die Bokke, Johan Ackerman, Hannes Strydom, Danie Coetzee en Rohan Janse van Rensburg het staaltjies gedeel het oor wat in die kleedkamers en op toer gebeur.

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.