Latest News

Edna vier radiodrama

Edna vier radiodrama

Die gewilde skrywer, Edna Cane-Swanepoel se radiodrama is nou beskikbaar.

Sy het die radiodrama Saterdag 25 Februarie by Mystical Mansions bekendgestel.

Edna het die spesiale aand saam met stemkunstenaars gedeel wat lewe aan haar boek ‘Totsiens aan gister’ gee.

 

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.