Lifestyle

Sannét kikker die wêreld op met kwas in die hand

Sannét kikker die wêreld op met kwas in die hand

’n Kunstenaar van eMalahleni het verfkuns na ’n nuwe vlak geneem.

Oral in eMalahleni en elders pryk  watertenks (JoJo-tenks) met die mooiste ‘skilderwerke’ danksy die talentvolle Sannét Versfeld (46).

Sannét wat oorspronklik van Amersfoort kom, het ses jaar gelede haar voete in eMalahleni geplant en woon sedertdien in die Steenkoolstad.

Sy het verlede jaar Oktober haar skildertalent ontdek.

Sannét is die geleentheid gebied om ’n uitstalling te hou by ’n plaaslike winkel waar sy 25 skilderye moes uitstal. Op die einde het sy met 37 gespog.

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.