Travel & Outdoors

Koue, sjerrie en ’n potjie gholf

Koue, sjerrie en ’n potjie gholf

Die Vroue Landbou-unie Soireé-tak se gholfdag was ’n reuse sukses.

Op 11 Julie het die winter se koue wind net betyds bedaar vir die golfdag wat op Bankenveld Golfbaan plaasgevind het.

Meer as 20 gholfspelers het aangemeld vir die dag, die dames van die VLU het lekker worsbroodjies gemaak en daar was ’n ou sjerrie of suur ‘shootertjie’ op die tafel om die  spelers bietjie warm te hou teen die koue.

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.