Competitions

Kompetisie wenners!

Kompetisie wenners!

Baie geluk aan die wenners van Steve Hofmeyer se nuutste CD ‘If you could read my mind’ en ook ‘My kreatiewe Joernaal-Bybel.

André van der Berg gaan ure se luistergenot hê met ‘If you could read my mind’ en Adri van Aswegen is baie bly oor haar Kreatiewe Joernaal-Bybel.

Daar was oor die 100 inskrywings vir dié kompetisies gewees.

Kyk gerus uit vir die volgende kompetisies in die nuutste Get It wat op die rakke is

is a national brand of premium free magazines available in centres across the country.

Click here


to see other Get It magazines in the network.